deur Ilze Nieuwoudt Die 1914-rebellie het die nasie as’t ware in twee verdeel. Broer het teen broer geveg. Gemeentes het geskeur en rebelle is groot boetes opgelê en in die tronk gestop vir hoogverraad. Die Eerste Wêreldoorlog word dikwels verkeerdelik as die groot oorlog van Europa beskou, want dié oorlog het ook in Suid-Afrika se […]