Tag Archives: Arina du Plessis

Aanhaling van die week – 13 Desember 2021: Arina du Plessis

“Die kos waarop jy en jou familie grootgemaak is, is jul onthoukos; jul eie erfkos. Dit hoef nie kultuurhistoriese kosskatte wees nie.” Arina du Plessis (“Elke resep het ’n storie”, Landbou Boerekos, Somer 2017-’18)