“’n Diep vertroosting is dat die liefde vir boeke ’n mens kan bybly solank jy leef. Jy hoef dit nooit soos ander stokperdjies en belangstellings langs die pad te laat lê nie.” Audrey Blignault (Afrikaanse skrywer, joernalis, radioaanbieder) Golgota (Uit: “Die passie van ons Heer”) Met rooi, gewonde voete en die pyn van dorings wat […]
Tag Archives: Audrey Blignault
“Ek het my pa selde hoor praat as hy klip kap, as hy jukskeie maak, as ons saam te perd met die kleinkalwerkoeie na die winterplaas trek. […] Dan het hy ’n half-eentonige deuntjie gefluit, saggies, skaars hoorbaar tussen die hoef- of beitelslae deur. En klein soos ek was, het ek besef dat party mense […]
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. In Nasionale Boekeweek gaan dit natuurlik oor ’n liefde vir boeke (en vir lees): bibliofiel s.nw. Boekeliefhebber [Grieks: biblion boek + filos liefhebber] bibliomanie s.nw. Oordrewe liefhebbery van boeke. boekwurm s.nw. Iemand wat altyd met sy of haar neus in die boeke […]
“’n Mens se eie biblioteek is jou beste verskansing teen eensaamheid, teen die aanslae wat die lewe bring. In tye van verdriet en vertwyfeling kon ek my nog altyd tot my boeke wend en daar die vertolking van my ervaring vind.” (Uit: Die goue vreugde: ’n Keur uit jare se leesgenot) – Audrey Blignault (6 […]