Tag Archives: AWEA

Die Taaltrommel 18 Januarie 2021: AWEA

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Hopelik weet almal wat ’n woordeboek is en hoe om dit te gebruik. Maar wat is die Algemene Woordeboek van Eietydse Afrikaans, afgekort tot AWEA? Dit is ’n nuttige, aanvullende hulpbron in VivA se woordeboekportaal. Dit is wel nie ’n […]