Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is die verskil tussen geskiedkundig en histories? Die byvoeglike naamwoord “geskiedkundig” slaan op kennis van die geskiedenis, byvoorbeeld geskiedkundige navorsing. Belangrike ou geboue en gebeurtenisse in die verlede is “histories”. ’n Gebeurtenis kan wel van geskiedkundige belang wees. (Bron: […]
Tag Archives: AWS
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Die woord “negatief” kom in die soeklig. Deesdae is dit goeie nuus as jou Corona-19-toets negatief is, maar moenie “negatief” in alle gevalle/kontekste gebruik as dit met ’n beter byvoeglike naamwoord vervang kan word nie. Hier is ’n paar voorbeelde: […]
Wat is paronieme? Dit is woorde wat dieselfde stam het maar tog verskil in betekenis. Dit is dus belangrik om nie die woorde met mekaar te verwar nie en dit korrek in sinne te gebruik. Voorbeelde: erken en herken: Jammer, ek erken dat jy reg het. Ek het dadelik my ou skoolvriend herken. feitlik en […]
Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Die jaar spoed ten einde; dus haal ons die woord “einde” uit die Taaltrommel. einde: Jy het ’n einde/end aan iets gemaak, dit beëindig, gestaak of stopgesit [NIE: ’n einde maak aan] at the end of the day (figuurlik): Afrikaans: op stuk […]
Vandag haal ons ’n paar afkortings uit die Taaltrommel en vind uit waarvoor dit staan: ABV Afrikaanse Bybelvertaling ATKV Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging ATR Afrikaanse Taalraad AWS Afrikaanse woordelys en spelreëls FAK Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge HAT Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal NALN Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum […]