Die legende van Antjie Somers word al vir generasies lank vir kinders as bangmaakstorie vertel. Die verhaal van die man wat soos ʼn vrou aangetrek is en kinders gaan vang wat nie wil gaan slaap nie of wat stout is, word vandag nog gebruik om kleingoed in toom te hou. Maar waar kom dié verhaal […]