Tag Archives: Bank

23 Januarie 1895 – Geboorte van Volkskas stigter

Op 23 Januarie 1895 word Joseph Jacobus Bosman, die stigter en eerste hoofbestuurder van Volkskas, in die Rustenburg-distrik gebore. Volgens die ekonomie- en bedryfshistorikus prof. Grietjie Verhoef het Bosman sy skoolopleiding tot op standerd 6-vlak voltooi waarna hy as ’n assistent in ’n plaaswinkel gaan werk het. Hy het homself boekhou aangeleer en later as […]