Tag Archives: beëdigde vertaling

Die Taaltrommel 28 September 2020 – Vertaling

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Internasionale Vertaaldag is jaarliks op 30 September. Dit val saam met die feesdag van Hiëronimus, die Bybelvertaler wat as die beskermheer van vertalers beskou word. Die doel van Internasionale Vertaaldag is om solidariteit te bewerkstellig en die professie van vertaling te bevorder. […]