Jy moet die rieme na die vel sny. Jy moet uitgawes en inkomste laat klop. (Rieme is uit ’n beesvel gesny.) (BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)