“Ek weet jy wil dit nie hoor nie, maar BEGROOT het meer voordele as nadele; mens moet net soms jou perspektief verander. Begroot hoef nie moeilik óf vervelig te wees nie! Vryheid, veral finansieel, proe beslis na nóg. So, haal asem en besef dat begroot en beplan bobaas is.” Lindie van Gass, afrikaans.com, 27 Julie […]