Ter viering van Afrikaanse Taaldag sal die bekroonde Bloemfonteinse skrywer J.C. Steyn se nuutste boek Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans op 14 Augustus vanjaar by NALN bekendgestel word. Afrikaanse Taaldag word jaarliks gevier om die stigting te herdenk van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875 – […]
Tag Archives: bekendstelling
Ter herdenking van die stigting van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op 14 Augustus 1875 nooi NALN en Kraal Uitgewers u hartlik uit na die bekendstelling van die taalhistorikus J.C. Steyn se jongste boek, Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans. Prof. Hennie van Coller, navorsingsgenoot van die Universiteit van die […]
Kraal Uitgewers nooi u en ’n metgesel hartlik uit na ’n boekgesprek en bekendstelling van Bondgenote en dwarstrekkers: Die Transvaalse en Vrystaatse regerings in die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, die jongste boek deur Leopold Scholtz. Datum: Maandag 1 April 2019 Plek: Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, Ziervogelstraat 574, Arcadia. Tyd: […]
Kraal Uitgewers nooi u en ’n metgesel hartlik uit na ’n boekgesprek en bekendstelling van Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881, die jongste boek deur die historikus dr. Jackie Grobler. Datum: Woensdag 13 Maart 2019 Plek: Kremetart-raadsaal, Solidariteit-hoofkantoor, D.F. Malan-laan, Kloofsig, Centurion Tyd: 10:30 vir 11:00 Bevestig bywoning voor of op Dinsdag 5 […]