Tag Archives: beleer

FOTO VAN DIE WEEK: Northhampton Regiment en Rhodesian Field Force op Klerksdorp-plein

Hierdie FOTO VAN DIE WEEK kom uit Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902 en wys die Northhampton Regiment en die Rhodesian Field Force in November 1900 op Klerksdorp-plein. Klerksdorp is gedurende die Anglo-Boereoorlog afwisselend deur Boere en Britse magte beleër. Op 7 Junie 1900 is Klerksdorp deur Britse magte ingeneem. Op 25 Julie het […]

6 November 1899 – Boere bestook beleërde Kimberley vir die eerste maal

Op 6 November 1899, vandag 121 jaar gelede, bestook die Boere die beleërde Kimberley vir die eerste maal tydens dié beleg. Die bomme het stiptelik om 18:00 begin neerval op die dorp. Winifred Heberden, die eggenote van ’n mediese dokter in Kimberley, het gedurende die beleg dagboek gehou van gebeure. Hierin skryf sy op 7 […]