Tag Archives: Beter Afrikaans

Die Taaltrommel 8 Maart 2021: Gespierde Afrikaans No.2

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Hier is nog ’n paar voorbeelde van “gespierde” Afrikaanse woorde wat gerus ook in akademiese werke of amptelike dokumente gebruik kan word: vasbeslotenheid; vasberadenheid      – i.p.v. determinasie verspreiding                                        – i.p.v. distribusie oorheers; oorheersing                         – i.p.v. domineer; dominasie bestaan                                               – i.p.v. […]

Die Taaltrommel 1 Maart 2021: Beter Afrikaanse woorde

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Sekere woorde wat dikwels in akademiese werke of amptelike dokumente voorkom, kan gerus met pragtige, “gespierde” Afrikaanse woorde vervang word. Hier is ’n paar voorbeelde: adekwaat                     toereikend; genoegsaam agenda                        sakelys akkommodasie  […]