Op 3 Mei 1921 is die Unie van Suid-Afrika se tweede sensus onderneem. Volgens Statistiek Suid-Afrika is sensusse in die Unie (waartydens alle bevolkingsgroepe in Suid-Afrika ingesluit is) in 1911, 1921, 1936, 1946 en 1951 gehou. Teen 1911 was die totale Suid-Afrikaanse bevolking op 5,972 miljoen gereken. ’n Dekade later (1921) het die bevolking met […]
Tag Archives: Bevolkingsopname
’n Bevolkingsopname van 9 April 1679 het aangetoon dat, 27 jaar nadat Jan van Riebeeck ’n verversingspos aan die Kaap kom vestig het, daar 87 vry mans, 55 vroue, 117 kinders, 30 wit manlike bediendes, 113 manlike slawe en 20 slawekinders in die Kaap woonagtig was. Daar was dus ’n totaal van slegs 422 mense. […]