Tag Archives: Bibi Slippers

Verloor jouself in die woord- en digkuns van toentertyd tot nou, van Langenhoven tot Bibi Slippers

TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 3 : 17 SEPTEMBER Verloor jouself in die woord- en digkuns van toentertyd tot nou, van Langenhoven tot Bibi Slippers. Drie feestelike feite oor… Ons digkuns • N.P. van Wyk Louw se bekende gedig “Raka” is in 1941 gepubliseer. Daar is vir lank gegis oor wie of wat Raka eintlik […]