Tag Archives: Biblioteek

Kraal Uitgewers-skenking vind tuiste in Nederland

Deur Alana Bailey  In Junie vanjaar is Kraal Uitgewers se mees onlangse publikasies, Vat jou goed en bou (Flip Buys en Dirk Hermann); Kultuurvryheid en selfbestuur (redakteur Heinrich Matthee); Vers en kapittel (Daniel Hugo) en Wes-Transvaal (Pieter de Jager) aan die biblioteek van Zuid-Afrikahuis in Amsterdam, Nederland, geskenk. Dit is deur Corine de Maijer, die […]