Tag Archives: Bloedrivier

3 Junie 1865 – ZAR Uitvoerende Raad verklaar 16 Desember as vakansiedag

Op 3 Junie 1865 besluit die Uitvoerende Raad van die ZAR om 16 Desember voortaan as ’n openbare vakansiedag te vier. Dit het gevolg op ’n besluit wat die vorige jaar by die Algemene Vergadering van die NG Kerke in Natal geneem is, waarin besluit is dat dié dag as ’n kerklike dankdag in die […]

4 Maart 1890 – Argitek Gerard Moerdijk gebore

Op 4 Maart 1890 – vandag 130 jaar gelede – is die argitek van die Voortrekkermonument, Gerard Moerdijk, op ’n plaas buite die destydse Nylstroom gebore. Moerdijk is beskryf as “talentvol, intelligent, ’n goeie spreker en skrywer en ’n dinamiese voorstander van ’n volksegte argitektuur”. Benewens die Voortrekkermonument, was hy ook die argitek van minstens […]