Tag Archives: blokkiesraaisels

Geskie(DOEN)is – die lekkerste ding om nou te doen!

Grendeltyd het jou sekerlik ook al meer as een keer laat sug: “Wat kan ek nóú doen?” Hoewel grendeltyd nog nie iets van die verlede is nie, kan jy nou na hartelus gaan grawe in die verlede en met Kraal Uitgewers se nuwe aanlyn platform elke dag iets nuuts kry om te DOEN! Geskie(DOEN)is is […]

Raaisels, raaisels, nóg raaisels!

Wil jy voel soos ’n kat wat melk gekry het? Ken jy Afrikaanse spreekwoorde en idiome op die punte van jou vingers? Dan het Kraal Uitgewers die wenresep vir jou! Sit hierdie vakansie terug en ontspan met Kraal Uitgewers se aktiwiteitsboek By wyse van spreke: 100 spreekwoordblokkiesraaisels. Nou kan oud en jonk, liefhebbers van blokkiesraaisels […]