Tag Archives: Bloukrans

10 Oktober – Krugerdag: Tien vinnige (én vreemde) feite oor Paul Kruger

Die skets van Paul Kruger het op 8 Maart 1900 in Vanity Fair onder die afdeling “Men of the day” verskyn. Stephanus Johannes Paulus (Paul) Kruger (10 Oktober 1825-14 Julie 1904) is ongetwyfeld een van die grootste name in Afrikanergeskiedenis. Maar wie was hierdie man werklik? Kraal Uitgewers het ter viering van Krugerdag – 10 […]

6 Oktober 1887 – Voortrekkeronderwyser en -sekretaris Jan Gerritze Bantjes sterf

Op 6 Oktober 1887 sterf die Voortrekkeronderwyser en -sekretaris Jan Gerritze Bantjes op Potchefstroom in die ouderdom van 70 jaar. Jan Bantjies het tydens en ná die Groot Trek ’n noemenswaardige rol in die opvoeding van jong Voortrekkers gespeel. Pres. M.W. Pretorius én pres. Paul Kruger het as jongelinge by Bantjes onderrig ontvang. Bantjies het […]

17 Februarie 1838 – Groot Moord by Bloukrans

Haar naam was Johanna van der Merwe en vir die meeste mense beteken dié naam vandag nie veel nie, maar as 12-jarige meisie wat die Groot Moord by Bloukrans op 17 Februarie 1838 oorleef het, is Johanna (ook bekend as Hannie) van der Merwe en ander soos sy, helde wie se verhale onthou moet word. […]

Kinderheldin uit die Trek byna vergete

Deur Ilze Nieuwoudt Haar naam was Johanna van der Merwe en vir die meeste mense beteken dié naam vandag nie veel nie, maar as 12-jarige meisie wat die Groot Moord by Bloukrans in 1838 oorleef het, is Johanna (ook bekend as Hannie) van der Merwe en ander soos sy, helde wie se verhale onthou moet […]