sakkie-sakkie (ook sonder ’n koppelteken: sakkiesakkie) s.nw. Boeremusiek ww. Op tradisioneel Suid-Afrikaanse manier langarm dans, veral op die maat van boeremusiek. Waarskynlik klanknabootsing van die vinnige, herhalende ritme van die musiek. (Bronne: Woordeboek van die Afrikaanse Taal; Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)