Tydens die Anglo-Boereoorlog is Boeregesinne gevange geneem en na konsetrasiekampe gestuur. Hier is gevange gesinne vanaf Lindley onderweg na Kroonstad. Hierdie foto kom uit: De La Rey, ‘n Stryd vir Vryheid, hier beskikbaar by Kraal Uitgewers teen slegs R340.
Tag Archives: Boereoorlog
In die loop van 1901 en 1902 is talle gevange Boere na kampe in Indië gestuur. Die Boere was vir die res van die oorlog effektief van aktiewe deelname aan die oorlog uitgesluit. Hierdie FOTO VAN DIE WEEK kom uit Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902. Lees verder hier.
Hierdie FOTO VAN DIE WEEK kom uit: Donkerhoek, 11-12 Junie 1900: Keerpunt in die Anglo-Boereoorlog Op Dinsdag 5 Junie 1900 het Roberts ook Pretoria, die hoofstad van die ZAR, met ’n mag van 25 500 man ingeneem. Net soos in die Vrystaat het die verowering van die stad nie die ZAR-mag se vermoë […]
Op 19 Januarie 1901 sterf die vredesgesant Johannes Jacobus Morgendaal nadat hy tien dae tevore (op 9 Januarie 1901) dodelik gewond is deur genl. Stoffel Froneman. Morgendaal was voor die Anglo-Boereoorlog ’n vooraanstaande persoon in die Kroonstad-omgewing, maar het teen die middel van 1900 die wapen neergelê en die eed van getrouheid aan Brittanje afgelê. […]
Op 26 November 1931 sterf die Boereoorloggeneraal A.M. Prinsloo (Rooi Magiel) ná hy deur ’n geestelik-gekrenkte aangeval is. Oor hom het genl. Christiaan de Wet eens gesê: “Gee my honderd burgers soos Rooi Michael Prinsloo van Bethlehem en ek sal die Engelse uit Engeland jaag.” Prinsloo, die jonger broer van genl. Marthinus Prinsloo, is op […]