Tag Archives: Bosmanstraat

11 Mei 1903 – Louis Botha lê hoeksteen van NG Kerk Bosmanstraat

Genl. Louis Botha lê die hoeksteen van die NG Kerk in Bosmanstraat, Pretoria Die NG Gemeente Pretoria is die oudste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Pretoria en die 58ste oudste bestaande gemeente in die hele Kerk. Voor die verdeling van die Transvaalse Kerk in twee, drie en later vier Sinodes was dit die […]

30 Maart 1947 – Britse koningsgesin besoek SA

Op 30 Maart 1947 woon generaal Jan Smuts en die Britse koningsgesin saam ’n erediens by in die Grootkerk in Bosmanstraat, Pretoria. Die koninklike gesin het in 1947 op Smuts se uitnodiging die Unie besoek. Die gesin het meer as 16 000 kilometer gereis om hul verpligtinge tydens dié besoek na te kom. In sy […]