Tag Archives: Botha

Historiese foto – Generaals voor hulle vertrek na Europa

Die driemanskap – genl. C.R. de Wet, genl. J.H. de la Rey en genl. L. Botha in Kaapstad voor hul vertrek aan boord die Saxon na Europa. In Kraal Uitgewers se boek De la Rey: ’n Stryd vir vryheid word soos volg oor dié besoek geskryf: “31 Julie 1902. Gister het die driemanskap, soos die pers […]