Tag Archives: Braaidag

Die Taaltrommel 21 September 2020 – Erfenis

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. In Suid-Afrika is 24 September Nasionale Erfenisdag: die dag waarop elkeen sy erfenis moet gedenk en dus nie moet vergeet wie en wat hy is en waar hy vandaan kom nie. Ons haal die woord “erfenis” uit die Taaltrommel. Wat presies is […]