Tag Archives: Breyten Breytenbach

Johann de Lange 60: ’n Huldiging

Johann de Lange 60: ’n Huldiging vereer die enigste digter van die sogenaamde Tagtigers wat met die Hertzogprys bekroon is. Dit bevat bydraes deur tien vooraanstaande Afrikaanse skrywers, akademici en letterkundiges, onder wie Daniel Hugo, Erika Terblanche, Antjie Krog, Joan Hambidge en Bernard Odendaal. Johann de Lange is ’n meesterlike skrywer wat met sy digkuns […]

P.G. du Plessis: Hy was ’n rukkie pagter hier

’n Huldigingsbundel oor die man wat waarlik net ’n pagter hier was en ’n tyd lank aan Afrikaans geleen is, P.G. du Plessis, is in Junie 2019 bekend gestel as deel van ’n huldigingsreeks oor Hertzogpryswenners. Du Plessis was ’n veelsydige skrywer en is in 1972 met die Hertzogprys vereer vir sy dramas Die nag […]

7 Februarie 1988 – SA regering weier Breytenbach visum

Op 7 Februarie 1988 weier die Suid-Afrikaanse regering om ’n visum aan die digter Breyten Breytenbach toe te staan vir ’n besoek aan Suid-Afrika om sy eredoktorsgraad by die Universiteit van Wes-Kaapland in ontvangs te neem. Lees meer oor dié digter in die huldigingsbundel “breyten breytenbach: woordenaar, woordnar.” Dié bundel oor dié Hertzogpryswenner is beskikbaar […]