Tag Archives: Britain’s Bastard Child

“Nou kan julle sien dat die Boere nie hulle kinders voed nie”

Deur Ilze Nieuwoudt Die Anglo-Boereoorlog (ABO) het ongekende lyding én vernedering vir die Afrikaner beteken. In haar opspraakwekkende boek oor die lyding en trauma wat die Afrikaner in die afgelope meer as 200 jaar deurgemaak het, Apartheid: Britain’s bastard child, verduidelik die skrywer en sielkundige Hélène Opperman Lewis onder meer watter invloed die gebeure van […]

’n Psigohistoriese ondersoek na apartheid

Deur Ilze Nieuwoudt Afrikaners word lank reeds as die skeppers of die sogenaamde argitekte van apartheid beskou. Tog, meen die Kaapse sielkundige en skrywer Hélène Opperman Lewis, het persone wat dié aantygings maak dikwels nog nie die moeite gedoen om apartheid se “historiese genesis” te ondersoek nie. In haar boek, Apartheid: Britain’s bastard child, ondersoek […]