Tag Archives: Britanje

29 Mei 1900 – ZAR president en staatsekretaris verlaat Pretoria

Teen die einde van Mei 1900 het sake benard gelyk vir die ZAR.Die Anglo-Boereoorlog was reeds sedert Oktober 1899 aan die gang, maar berigte het president Paul Kruger nou bereik dat ’n sterk vyandelike mag na Pretoria in opmars was. Hy het besef dat die Britse mag se aantog en inname van die ZAR se […]

30 Maart 1947 – Britse koningsgesin besoek SA

Op 30 Maart 1947 woon generaal Jan Smuts en die Britse koningsgesin saam ’n erediens by in die Grootkerk in Bosmanstraat, Pretoria. Die koninklike gesin het in 1947 op Smuts se uitnodiging die Unie besoek. Die gesin het meer as 16 000 kilometer gereis om hul verpligtinge tydens dié besoek na te kom. In sy […]