Tag Archives: C.M. Owen

17 Januarie 1852 – Sandrivier-konvensie

Ná afloop van samesprekings tussen die Boere (onder leiding van Andries Pretorius en enkele afgevaardigdes) en Britse kommissarisse W.S. Hogge en C.M. Owen is die Sandrivier-konvensie op 17 Januarie 1852 onderteken. Hiermee is onafhanklikheid aan die Boere noord van die Vaalrivier toegestaan. Die konvensie het die weg gebaan vir die amptelike onafhanklikheid van die Zuid-Afrikaansche […]