Tag Archives: Christiaan Botha

29 Oktober 1902 – Christiaan Botha oorlede

  Christiaan Botha is ’n jonger broer van Louis Botha en was ook ’n generaal tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Botha het die bevelvoerder geword van die polisie van Swaziland in 1898.   Nadat die Tweede Vryheidsoorlog uitgebreek het, is hy na die Natalse front. Hy neem aan verskeie veldslae deel; ook die Slag van Colenso. […]