Tag Archives: Christo van Rensburg

Die Taaltrommel 13 September 2021: Uitdrukkings

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. ’n Paar voorbeelde van raaksê-uitdrukkings in spreektaal: skandekwaad – hewig ontsteld dikbekwind – ysige wind sitkind – kind wat kruip (BRON: Afrikaans in Afrika – Christo van Rensburg (red.))