Tag Archives: Clydesdale Transvaal Collieries

Die grootste mynongeluk in SA-geskiedenis

Deur Ilze Nieuwoudt 21 Januarie 1960. Die dag waarop Coalbrook, ’n myndorpie net buite Sasolburg, oombliklik wêreldbekend geword het. Die dag waarop Suid-Afrika se grootste mynongeluk ooit die lewens van 435 mynwerkers geëis het. Die destydse Clydesdale Transvaal Collieries het uit drie myne bestaan, naamlik Coalbrook-Noord, -Oos en -Suid. Die steenkool wat hier gemyn is, […]