koronamouna s.nw. Iemand wat tydens inperking heeldag sy lot bekla. (Jamien van Heerden) (Bron: afrikaans.com)
Tag Archives: Covidag
ploeterpakkie s.nw. Die gemaklike klere wat jy slegs by die huis kan dra tydens die inperking. (Edie Bosman) (Bron: afrikaans.com)
Covidag s.nw. Wanneer jy nie weet watter dag van die week dit is nie, want jy is elke dag by die huis. (Alecia van Zyl) tuinholler s.nw. Iemand wat in sy tuin oefen tydens die inperking. (Belinda Tomlay) (Bron: afrikaans.com)