Tag Archives: Danie Theron

15 September 1900 – Danie Theron herbegrawe op familieplaas op Elandsfontein

Op 15 September 1900, vandag 120 jaar gelede, word die liggaam van die verkenner Danie Theron gedurende die Anglo-Boereoorlog opgegrawe en in die geheim op die familieplaas op Elandsfontein herbegrawe. Theron is op 5 September 1900 by Gatsrand in ’n skermutseling doodgeskiet en eers daar in ’n vlak graf begrawe. Hy word in 1903 weer […]

Danie en Hannie: ’n LIEFDE tot die dood toe

William Shakespeare se verhaal van Romeo en Juliet is dikwels vir mense die versinnebeelding van ware liefde – ’n liefde wat tot die dood toe sou hou. In die Suid-Afrikaanse geskiedenis is die ware lewensverhaal van Danie Theron en sy geliefde Hannie ’n bewys van liefde wat te midde van siekte en oorlog tot die […]