Tag Archives: Dapper

Video: Herdenkingsritte – 9 ruiters, meer as 200 km, een taai Vrystaatse winter

Nege perderuiters het Saterdag 23 Junie 2018 ’n uitmergelende historiese herdenkingsrit afgeskop tydens die bekendstelling van Kraal Uitgewers se boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, waarvan Kraal Uitgewers en AfriForum trotse borge was.  Bly op hoogte van verdere gebeure op die Herdenkingsritte groep se Facebook-blad.  Video vervaardig deur Forum Films vir Kraal […]