Tag Archives: De Jager

Boekbekendstelling – Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902

Herbeleef die oorlog daar waar dit die felste geveg is – in die Wes-Transvaal!  Jy en ’n metgesel word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902. Dit is die sewende en laaste boek in Kraal Uitgewers se gewilde Die erwe van ons vaad’re-reeks. ’n Historiese herdenkingsperderit wat van Bloemfontein […]

Sewende (en laaste) boek in gewilde geskiedenisreeks binnekort beskikbaar

deur Ilze Nieuwoudt Wes-Transvalers was (en is waarskynlik steeds) bekend vir hulle hardkoppigheid en gehardheid. Dit is juis hierdie eienskap wat burgers van dié area tydens die Anglo-Boereoorlog hulle uitsonderlike uithouvermoë gegee het. In ’n nuwe boek wat binnekort by Kraal Uitgewers verskyn, kom die omvangryke krygsgeskiedenis van dié oorlog in die westelike streek van […]