Tag Archives: De Zuid-Afrikaans

11 Maart 1843 – Taalstryder C.P. Hoogenhout gebore

Op 11 Maart 1843 is die taalstryder Casperus Petrus Hoogenhout in Amsterdam gebore. Hy het in 1860 na Suid-Afrika geëmigreer en het eers by die Nederlandse konsul gewerk, maar is daarna as onderwyser opgelei. Hoogenhout begin teen omstreeks 1870 as onderwyser by Groenberg in die Wellington-distrik werk. Hy het hom onder meer vir die vertaling […]