Tag Archives: Deelteken

Die Taaltrommel 24 Augustus 2020 – Onsinnige sinne

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Ons haal ’n paar “onsinnige sinne” uit Die Taaltrommel. Kyk gerus of jy dit kan verbeter om die verwarring en dubbelsinnigheid uit te skakel. Hy het vroeg reeds die pad na sukses in sy kop geteer. Lincoln het sy beroemde Gettysburgse toespraak […]

Die Taaltrommel 17 Augustus 2020 – Diakritiese tekens

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is diakritiese tekens in skrif? (Nee, dit is nie rotstekeninge nie, hoewel sommige tekens so mag lyk.) Dit is daardie skryftekens wat bo, skuins bo of onder ’n letterteken of fonetiese simbool geplaas word wat die juiste uitspraak van so ’n […]