Tag Archives: Di Suid-Afrikaanse kook- koek- en resepteboek

25 Augustus 1840 – Elizabeth Jane Dijkman gebore

Op 25 Augustus 1840 – vandag 180 jaar gelede – is Elizabeth Jane Dijkman (gebore Eckley) in Londen gebore. Elkeen wat die wonders van Suid-Afrikaanse kookkuns waardeer, kan gerus vandag ’n glasie klink, of ’n dis optower ter ere aan Elizabeth.  Ná haar huwelik met die sendeling Hendrik Dijkman het Elizabeth verafrikaans. Die egpaar het […]