Tag Archives: Diamant

20 Maart 1880 – Diamante uit Poskantoor gesteel

Dit is vandag byna ondenkbaar dat uiters waardevolle items soos diamante deur die posdiens gestuur sal word, maar in die 1800’s was dit algemene praktyk. Op 20 Maart 1880 het die poskantoor in Kaapstad egter onder ’n diamantdief deurgeloop toe diamante (ter waarde van nagenoeg £50 000) wat vanaf Kimberley gestuur was, uit die poskantoor […]