Tag Archives: Die Eerste Vryheidsoorlog

FOTO VAN DIE WEEK – Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881

  Hierdie week se FOTO VAN DIE WEEK kom uit: Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 George Pomeroy Colley (1835-1881) is in Ierland gebore en was van adellike afkoms. Hy het sy militêre opleiding by die Royal Military College op Sandhurst ontvang, waar hy die eerste plek in sy klas verower het. In 1852 het hy ’n […]

FOTO VAN DIE WEEK – Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881

Hierdie week se FOTO VAN DIE WEEK kom uit: Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881   Johannes Willem (Jan) Viljoen (1812-1893) is in die distrik Uitenhage in die Kaapkolonie gebore en het daar grootgeword. Hy het eers in 1843 na die Transoranje getrek waar hy sy lot by die Voortrekkers van Winburg gewerp het. Na sy betrokkenheid […]

Aanhaling van die week – 8 Maart 2021 – Die Eerste Vryheidsoorlog

“Die Britse aanvoerder [genl.maj. George Pomeroy Colley] het hom verplig gevoel om Wood te waarsku om op sy hoede te wees. Hy het die Boere as akkurate skuts wat doeltreffend deur uitstaande leiers beheer is, beskryf. Hulle was dapper en het nie gehuiwer om hulself, hetsy te perd of al nader kruipende, aan Britse vuur […]

28 Januarie 1881 – Slag van Laingsnek

Vandag 140 jaar gelede vind die Slag van Laingsnek gedurende die Eerste Vryheidsoorlog plaas. Dié veldslag was ’n gevoelige nederlaag vir die Britse magte. Die Britte se ondoeltreffende kanonvuur (weens die aard van die terrein) en die mislukte aanval deur die Britte se berede eskadron is ná die veldslag as die twee belangrikste redes vir […]

22 Desember 1880 – Begin van beleg van Pretoria

Op 22 Desember 1880 begin die beleg van Pretoria tydens die Eerste Vryheidsoorlog. Volgens dr. Jackie Grobler, historikus en skrywer van Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 het owerhede in dié stad ’n beleëring daarvan deur die Boere verwag. Die stad is daarom reeds op 21 Desember ontruim. Grobler skryf: “Die besluit om Pretoria te ontruim is […]