Tag Archives: Die Erfenisstigting

Nuwe erfenistydskrif betower

Terwyl die Covid 19-pandemie sy tande in Suid-Afrika inslaan, klink reise na erfenisterreine soos iets uit ’n feëverhaal. Die Erfenisstigting (ES) het egter ’n alternatiewe plan beraam om die geskiedenis weer binne bereik van geskiedenisliefhebbers te bring – sommer tot op die bedkassie, lessenaar of rusbank. Die eerste uitgawe van die Stigting se nuwe elektroniese […]