Tag Archives: Die goue vreugde: ’n Keur uit jare se leesgenot

Die Taaltrommel 7 September 2020 – Liefde vir lees en boeke

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. In Nasionale Boekeweek gaan dit natuurlik oor ’n liefde vir boeke (en vir lees): bibliofiel s.nw. Boekeliefhebber [Grieks: biblion boek + filos liefhebber] bibliomanie s.nw. Oordrewe liefhebbery van boeke. boekwurm s.nw. Iemand wat altyd met sy of haar neus in die boeke […]

Skrywersaanhaling van die week – 6 Julie 2020

“’n Mens se eie biblioteek is jou beste verskansing teen eensaamheid, teen die aanslae wat die lewe bring. In tye van verdriet en vertwyfeling kon ek my nog altyd tot my boeke wend en daar die vertolking van my ervaring vind.” (Uit: Die goue vreugde: ’n Keur uit jare se leesgenot) – Audrey Blignault (6 […]