Tag Archives: Die see gee my woorde pasella

Aanhaling van die week – 7 Junie 2021: Jan Rabie

“’n Mens sukkel om met woorde te sê wat in die oseaan ons so lok en boei. Tog is dit juis die onvermoede spel van dié watere (sic) wat my so dikwels woorde pasella gee. Wanneer ek vasbrand in my skryfwerk, stap ek af see toe, en gaan sit agter seeklippe uit sig van die […]