Tag Archives: Die Taaltrommel 17 Mei 2021: Verbale hendiadis

Die Taaltrommel 17 Mei 2021: Verbale hendiadis

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Wat is hendiadis? Dit is ’n weergawe van ’n enkele begrip deurdat twee soortgelyke woorde neweskikkend verbind word. Voorbeelde: dag en datum; huis en haard; staan en wag; vuur en vlam Verbale hendiadis is ’n sinskonstruksie waar werkwoorde soos “staan”, […]