Tag Archives: Die tale wat ons praat

Die Taaltrommel 2 Augustus 2021: Verwarrende woorde, uitdrukkings en frases

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. Verwarrende woorde, uitdrukkings en frases: afkeer en afkeur “afkeer” is die vorm van die selfstandige naamwoord; “afkeur” is die vorm van die werkwoord afkeer s.nw. Gevoel van afsku: ’n Afkeer hê van kafpraatjies, van wreedheid. (Daar is wel ook die […]