Die toon aangee. Die leiding gee. [Ontleen aan musiek: die grondtoon laat hoor wat die sang of die instrumente moet volg om in harmonie te wees.] (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)