Tag Archives: die volgende stop

Kraal Uitgewers se spore in Nederland

Deur Alana Bailey In die hart van Amsterdam, Nederland, is ’n besondere Suid-Afrikaanse kultuurskat, waar spore van Kraal ook te vinde is. Dit is Zuid-Afrikahuis, ’n kultuur-, inligting- en navorsingsentrum wat die doel het om Nederlandse belangstelling in Suid-Afrika en Afrikaans lewend te hou en die kulturele verbintenis tussen Nederland en Suid-Afrika te versterk. Die […]

Die volgende stop-bordspeletjie bied nou selfs méér pret 

Die volgende stop is ’n gewilde, lag-tot-jy-lê-bordspeletjie vir die hele gesin. Reis Suid-Afrika van hoek tot kant plat met hierdie unieke speletjie waarin jou beste stomstreektegnieke, algemene kennis en blitsverduidelikings van eiesoortige en eg Suid-Afrikaanse plekke, idees en selfs spreekwoorde handig te pas sal kom. Nou kan die pret en plesier selfs langer hou! Reeks […]