Tag Archives: Die vroue van Kores

Aanhaling van die week – 25 Januarie 2021: Vers & kapittel

“M.M. Walters [23 Januarie 1930-28 Juliei 2020] is nie net die bekendste satirikus in die Afrikaanse digkuns nie – hy het ook sy hand gewaag aan historiese en allegoriese dramas. Sy eerste drama, Die vroue van Kores (1975), is een van die min rymende versdramas in Afrikaans.” “M.M. Walters: Die digter wat uit liefde kasty” […]