Tag Archives: Die waarde van boeke – wat behels dit?

Aanhaling van die week – 6 September 2021: François Venter

“Ek kan regtig nie eens dink wat ek al alles uit boeke – hetsy uit die skryf of uit die lees daarvan – ervaar het nie. Die plekke wat ek al kon besoek, en die mense wat ek al kon ontmoet … interaksie, kommunikasie, die deel van idees, begrip vir ander – dit alles vloei […]