Tag Archives: Dietse Kinderfonds

10 September 1948 – Duitse oorlogswesies van die Tweede Wêreldoorlog kom in Pretoria aan

Op 10 September 1948, vandag 72 jaar gelede, kom 83 Duitse oorlogswesies van die Tweede Wêreldoorlog in Pretoria aan. Nagenoeg 750 000 Duitse kinders is na afloop van die oorlog wees gelaat. Hiervan was sowat 250 000 sogenaamde volwese – kinders wat albei ouers verloor het. Verskeie welsynsorganisasies wêreldwyd het ’n hand uitgesteek om dié […]